send link to app

WebWoord


4.4 ( 8464 ratings )
Referência Estilo de vida
Developer: Fanie Mostert
Livre

Sluit aan by ons gemeentelike meelewing en vind Jesus Christus. Die Lewende God.

Dit gaan nie oor godsdiens nie, maar oor n verhouding met die Lewende God.
Is jy op die regte pad?
Die Lewende God het ons so lief dat Hy sy weë aan ons bekend maak om n ingeligte besluit te implementeer om Hom te volg.
Jesus sê vir hom: Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14: 6)
Ons leer hoe die Lewende God wil hê dat die verhouding tussen die Lewende God en ons as mense moet wees.

Welkom by ons gemeentelike ervaring.